Petru-Nell Skryfbesigheid Logo
Nuwe boekvrystelling

Tuis

Oor skryf:
Skryfkursus
Vrae en antwoorde oor skryf
Skryfkompetisies
Skrywerskring

Oor lees:
Leeskringforum
Leeslys

Oor boeke:
Nuwe boekbekendstellings
Boekwinkel
Soek 'n boek

Vir ons gemeenskap:
Gemeenskapsprojekte

Kontak ons

 

 


Ons stel graag 'n nuwe boek aan julle bekend:

Miniem

Gedigtebundel wat uit 50 gedigte bestaan – Liefkry-, seerkry- en menswees-gedigte.

Die Bundel se naam is Miniem, wat klein beteken en ook die titel van die eerste gedig. Ons is almal klein in vergelyking met die Here, maar tog sien Hy ons raak en seën ons daagliks! ! Die bundel is meer as net ’n boek – dit is ’n blik in ’n gebroke hart! En die gedigte is dikwels met ’n snesie in die hand geskryf...

Ek is die skrywer van die boek, Elrene Koch. Ek is 20 jaar oud en ek hoop dat hierdie die eerste van vele ander bundels gaan wees!

Prys:

e-boek : R56.00
Boek : R92, posgeld is ekstra.

Om 'n boek te koop, kontak vir Elrene by elrene@atmoolman.cc of skakel haar op haar selfoon: 083 541 7273.

Boontoe

 

Tuis

Klein advertensies

 


© 2008-2010 Petru-Nell Skryfbesigheid
 
free forum hosting by lefora