Gereelde kompetisies
’n Skryfgeleentheid vir ons digters is ’n koerantjie wat deur Martie Jones behartig word en wat spesifiek Afrikaanse digkuns bevorder. U kan verdere besonderhede by die.reizigers@gmail.com aanvra.
Digters met internetfasiliteite kan ook ‘n bydrae lewer vir “Die Velletjies” en meer besonderhede kan per e-pos verkry word van bentakom@absamail.co.za