Petru-Nell Skryfbesigheid Logo
Klein Advertensies

Tuis

Oor skryf:
Skryfkursus
Vrae en antwoorde oor skryf
Skryfkompetisies
Skrywerskring

Oor lees:
Leeskringforum
Leeslys

Oor boeke:
Nuwe boekbekendstellings
Boekwinkel
Soek 'n boek

Vir ons gemeenskap:
Gemeenskapsprojekte

Kontak ons

 

 

Plaas jou advertensie hier teen R20 'n maand.
Bewoording nie langer as 200 woorde nie.


Lus vir ʼn Bielie van ʼn skaapbraai?
Of ’n lekker speenvarkie?
Potjiekos eerder?

Dan is Bielie en Ursula net die mense om mee te praat. Hulle is tot doer in die noorde en baie ver suid, links van wes en regs van oos bekend vir skaapbraai. (Skaap of vark op die spit gebraai.)
Sonder om die skaap buite-om te verkool, verseker hulle dat die vleis oral deurgaar, sappig en behoorlik gegeur is. En hulle is ook glad nie duur nie!
Behalwe vir die spitbraai, is hulle ook vir hul potjiekos bekend. Dit het hulle tot ’n fyn kuns bemeester.

Psst! Moenie dit vir jouself hou nie. Vertel vir almal wat wil weet en ook vir die wat nie regtig belangstel nie.

Vir ’n gratis kwotasie bel gerus vir Bielie by 071 252 3326.

Bielie

(Advertensie geplaas op 8 Julie 2008)


 

Boontoe

Tuis

Klein advertensies

 


© 2008-2010 Petru-Nell Skryfbesigheid
 
free forum hosting by lefora